"Gunship Blues" deur CHARL DURAND [boodskap #15611] |
Sun, 07 June 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
GUNSHIP BLUES
Charl Durand
Ratel rations
terrs vir brekfis
Angolese pesos in my hand
boshoed pasop
breekpunt Charlie
blinkboud op Zambezi-walle,
Pb's weet
landmynskrapnel
R1 bid
my God is naby.
Rooilynkaart
Boesman sing
Swapo sny lyn
Kolonel Koljander
soeksteek hier
patrollie daar
bivouac vannag
boshappy daglig
prewel sakbybel
pantserhart
bloederige rendezvous
chopperstretcher
almal saam:
ons vir jou,
Pretoria.
Rundu, April 1985
|
|
|
Re: "Gunship Blues" deur CHARL DURAND [boodskap #15822 is 'n antwoord op boodskap #15611] |
Mon, 15 June 1998 00:00 |
jan schrik
Boodskappe: 22 Geregistreer: November 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Heel knap gedicht ! Zou je er nog een paar kunnen sturen van dezelfde
auteur of een beetje dezelfde stijl?
@igs.net wrote:
> GUNSHIP BLUES
> Charl Durand
>
--
Truth is always strange; stranger than fiction (Lord Byron)
|
|
|